top of page
DIENSTYE: SONDAG 09:00 | 18:00
KINDERKERK: SONDAG 09:00 | 18:00

Donderdae 10:00 en ons ''Pitstop"- kuiers
Vrouwees is 'n vrouegeselskap van alledaagse vroue wat gewaagd en onbeskaamd
in ritme stap met die Heilige Gees.
Ons leef in merkwaardige maar tog uitdagende tye, en die behoefte aan vrede,
antwoorde en oplossings is groter as ooit.
Kom word deel van 'n groeiende beweging van vroue wat reageer op die eenvoudige uitnodiging om
DIE VERANDERING TE WEES.
Hier is die skakel om deel te vorm van ons Vrouwees WhatsApp groep!
bottom of page