top of page
DIENSTYE: SONDAG 09:00 | 18:00
KINDERKERK: SONDAG 09:00 | 18:00

By Beweeg Kerk is ons missie om jou 'n passievolle dader van die Woord te maak.
Weet jy hoe om die Bybel te lees en te verstaan? Ons wil jou help om te verstaan wat geskryf is, hoekom dit geskryf is, vir wie en wanneer en wat is die boodskap wat ons daaruit kan vat?
'n Indiepte studie van die Bybel waar ons deur elke boek van die Bybel gaan werk
Reg deur die jaar Maandae aande 19h00 by die kerk.
Word deel van die WhatsApp groep om op hoogte te bly wanneer ons weer begin!
bottom of page