top of page
DIENSTYE: SONDAG 09:00 | 18:00
KINDERKERK: SONDAG 09:00 | 18:00

Elke 2de Dinsdag van die maand 06:00
Elke tweede Dinsdag van die maand het ons besigheisel 06:00 op kampus by Beweeg Kerk. Hierdie is vir alle besigheideienaars, besigheids mense en ook elkeen wat graag meer wil leer oor Koninkryk besigheid. Word deel van die groep op WhatsApp om altyd op hoogte te bly.
Word deel van ons Besigheidsel WhatsApp Groep!
bottom of page