top of page
Bevryding kursus 2025
Bevryding kursus 2025

Tue, 29 Jul

|

Cape Town

Bevryding kursus 2025

Markus 16:16-18 "Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie sal veroordeel word. En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in My Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek, slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle

Tyd en plek

29 Jul 2025, 19:00 – 12 Aug 2025, 21:00

Cape Town, Baruch Business Park, Corner of Weld and, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa

Meer oor hierdie geleentheid

29 Julie - 12 Augustus 2025


Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn)


Kom leer hoe om die bonatuurlike deel van jou lewenswandel te maak.


Hierdie jaar fokus ons om gesinne op te rig so ons bied "Bevryding vir klein Dissipels" aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk - ouderdom 7 - 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouditorium saam die kursus te doen


R150 p/p op kampus of aanlyn

R100 p/p  Handleiding

Kaartjies

  • Bevryding Handleiding

    Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn) Kom leer hoe om die bonatuurlike deel van jou lewenswandel te maak.

    R 100,00

    +R 2,50 ticket service fee

    Sale ended
  • Klein Dissipels op Kampus

    Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn) Kom leer hoe om die bonatuurlike deel van jou lewenswandel te maak.

    R 50,00

    +R 1,25 ticket service fee

    Sale ended

Deel hierdie konferensie

bottom of page