DIENSTYE: SONDAG 09:00 | 18:00
KINDERKERK: SONDAG 09:00 | 18:00


Tue, 20 May
|Cape Town
Genesing kursus
Markus 16:16-18 "Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie sal veroordeel word. En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in My Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek, slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle
Tyd en plek
20 May 2025, 19:00 – 03 Jun 2025, 21:00
Cape Town, Baruch Park, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa
Gaste
Meer oor hierdie geleentheid
20 Mei - 3 Junie
Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn)
Kom leer hoe om die bonatuurlike deel van jou lewenswandel te maak.
Hierdie jaar fokus ons om gesinne op te rig so ons bied "Genesing vir klein Dissipels" aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk - ouderdom 7 - 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouditorium saam die kursus te doen
R150 p/p op kampus of aanlyn
R100 p/p Handleiding
Kaartjies
Genesing op Kampus
Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn) Kom leer hoe om die bonatuurlike deel van jou lewenswandel te maak.
R 150,00
+R 3,75 ticket service fee
Genesing Handleiding
Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn) Kom leer hoe om die bonatuurlike deel van jou lewenswandel te maak.
R 100,00
+R 2,50 ticket service fee
Klein Dissipels op Kampus
Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn) Kom leer hoe om die bonatuurlike deel van jou lewenswandel te maak.
R 50,00
+R 1,25 ticket service fee
Total
R 0,00