top of page
HEEL
HEEL

Fri, 30 Oct

|

Franschhoek

HEEL

Laat die lewe van Christus in jou liggaam openbaar word!

Tyd en plek

30 Oct 2026, 15:00 – 01 Nov 2026, 14:00

Franschhoek, Bridges Retreat Centre, Franschhoek, 7690, South Africa

Gaste

Meer oor hierdie geleentheid

Vrouwees Konferensie 2026: HEEL


Kom ervaar ’n naweek van aanbidding, kragtige Woord en geestelike herlewing saam met vroue wat gewaagd in ritme met die Heilige Gees stap en honger is vir meer.


Kom laat toe dat die Heilige Gees die stukkende, verdrukte, verleë en verwerpte dele in jou hart en siel kom heel maak.


🗓️ Datum: Vrydag 30 Oktober tot Sondag 1 November 2026

🕗 Tyd: Vrydag 15h00 - Sondag 14h00

📍 Plek: Bridges Retreat Centre, Franschhoek


Kaartjies

  • HEEL

    Sale ends

    28 Oct, 07:05

    Hierdie kaartjie sluit in: - Verblyf en etes vir die hele naweek - Geskenkpakkie *Hierdie kaartjie is nie terugbetaalbaar nie.

    R 2 400,00

    +R 60,00 ticket service fee

  • HEEL - Eie paaiement betaling

    Sale ends

    30 Sept, 23:50

    Hierdie kaartjie is slegs vir diegene wat minder paaiemente van groter bedrae wil maak. Hierdie kaartjie dien nie noodwendig as jou toegangskaartjie. *Hierdie kaartjie is nie terugbetaalbaar nie.

    R

    +Ticket service fee

Total

R 0,00

Deel hierdie konferensie

bottom of page