top of page
Huwelikskamp
Huwelikskamp

Fri, 21 Aug

|

Langebaan

Huwelikskamp

Sluit aan by ons huwelikskamp – ’n kosbare belegging in jou verhouding! Of julle getroud of verloof is, hierdie naweek bied ’n geleentheid om julle huwelik te versterk met die Bybel as riglyn. Ons fokus op oprigting, verandering deur die Heilige Gees, en diep konneksie.

Tyd en plek

21 Aug 2026, 16:00 – 23 Aug 2026, 13:00

Langebaan, 52 Suikerkan St, Langebaan, 7357, South Africa

Meer oor hierdie geleentheid

Huwelikskamp - Bou Gesonde Huwelike

Sluit aan by ons huwelikskamp – ’n kosbare belegging in jou verhouding! Of julle getroud of verloof is, hierdie naweek bied ’n geleentheid om julle huwelik te versterk met die Bybel as riglyn. Ons fokus op oprigting, verandering deur die Heilige Gees, en diep konneksie.

Tydens die naweek sal julle:

• Om die langtafel kuier en groei in ’n atmosfeer van liefde en ondersteuning.

• Praktiese vaardighede ontvang om konflik beter te hanteer, kommunikasie te verbeter, en ’n stewige fondament vir jul verhouding te bou.

• Waardevolle gesprekke voer wat julle nader aan mekaar en God bring.

Deel hierdie konferensie

bottom of page