DIENSTYE: SONDAG 09:00 | 18:00
KINDERKERK: SONDAG 09:00 | 18:00


Mon, 30 Jun
|VCSV Kampterrein
Kamp
Kampkonneksie is die eerste 13 - 18 jarige kamp van Beweeg Kerk Kaap. Ons kamp vir 5 nagte en 6 dae met avontuur, uitdagings en belewenisse van die Heilige Gees wat jou lewe sal impakteer en transformeer. Die kamp is slegs in afrikaans.
Tyd en plek
30 Jun 2025, 15:00 – 05 Jul 2025, 11:00
VCSV Kampterrein, 7195, 11th AVENUE, Kleinmond, 7195, South Africa
Gaste
Meer oor hierdie geleentheid
Inskrywings vir die kamp sluit 16 Junie. WA die kampleier (Ria 0832748782) vir enige navrae. Kampkonneksie is die eerste 13 - 18 jarige kamp van Beweeg Kerk Kaap.
Elke tiener benodig 'n ongelooflike lewensveranderende wegbreek. Ons kamp vir 5 nagte en 6 dae met avontuur, uitdagings en belewenisse van die Heilige Gees wat jou lewe sal impakteer en transformeer. Die kamp is slegs in afrikaans.
Die koste beloop R550 per nag wat akkommodasie, alle etes en aktiwiteite insluit.
Optioneel: Vervoer vanaf Brackenfell beloop R300 ekstra per persoon retoer.
Kampkonneksie
Kamp datums: 30 Junie - 5 Julie 2025