top of page
Kamp 2026
Kamp 2026

Sat, 27 Jun

|

VCSV Kampterrein

Kamp 2026

Kampkonneksie is vir 13 - 18 jarige tieners wat in die Hoërskool is. Ons kamp vir 6 nagte en 7 dae met avontuur, uitdagings en belewenisse van die Heilige Gees wat jou lewe sal impakteer en transformeer. Die kamp is slegs in afrikaans.

Tyd en plek

27 Jun 2026, 14:30 – 03 Jul 2026, 10:00

VCSV Kampterrein, 7195, 11th AVENUE, Kleinmond, 7195, South Africa

Gaste

Meer oor hierdie geleentheid

Inskrywings vir die kamp sluit 19 Junie. WA die kampleier (Ria 0832748782) vir enige navrae. Alle Hoërskool tieners is welkom om die 2de Kampkonneksie by te woon.


Elke tiener benodig 'n ongelooflike lewensveranderende wegbreek. Ons kamp vir 6 nagte en 7 dae met avontuur, uitdagings en belewenisse van die Heilige Gees wat jou lewe sal impakteer en transformeer. Die kamp is slegs in afrikaans.


Die koste beloop R4000 vir die week wat akkommodasie, alle etes en aktiwiteite insluit.

Optioneel: Vervoer vanaf Brackenfell beloop R300 ekstra per persoon retoer.

Afbetaling: Daar is 'n 10 x R400 per maand afbetalings opsie beskikbaar.


Kampkonneksie


Kaartjies

  • Beweeg Kamp Volle Betaling

    Volle bedrag vir die kamp.

    R 4 000,00

    +R 100,00 ticket service fee

    Sale ended
  • Optionele vervoer

    Vervoer vertrek vanaf Beweeg Kerk Kaap om 14:00. Retoer vanaf Brackenfell vir kampers. Corner of Weld and, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530

    R 300,00

    +R 7,50 ticket service fee

    Sale ended

Deel hierdie konferensie

bottom of page