top of page
LEER KEN SY STEM 2025
LEER KEN SY STEM 2025

Tue, 11 Mar

|

Cape Town

LEER KEN SY STEM 2025

“Almal kan God se stem hoor!” Dit is belangrik vir jou as kind van God om te leer hoe om Sy stem te hoor. Jou eerste bediening is unto God, en die Bybel moedig ons aan om meer as alles te profeteer om ons mede-familie in Christus te bemoedig

Tyd en plek

11 Mar 2025, 19:00 – 25 Mar 2025, 21:00

Cape Town, Corner of Weld and, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa

Gaste

Meer oor hierdie geleentheid

Leer Ken Sy Stem Kursus 2025


“Almal kan God se stem hoor!”


Dit is belangrik vir jou as kind van God om te leer hoe om Sy stem te hoor. Jou eerste bediening is unto God, en die Bybel moedig ons aan om meer as alles te profeteer om ons mede-familie in Christus te bemoedig:


“Jaag die liefde na en beywer julle veral om te profeteer.”

(1 Korintiërs 14:1)


Hierdie kursus is ontwerp om jou te help om sensitief te wees vir God se stem en met selfvertroue in gehoorsaamheid op te tree. Ons glo elke gelowige het die vermoë om Sy stem te hoor, en ons wil jou toerus om hierdie aspek van jou verhouding met God ten volle te ontdek en uit te leef.


Kaartjies

  • LEER KEN SY STEM aanlyn

    “Almal kan God se stem hoor!” Dit is belangrik vir jou as kind van God om te leer hoe om Sy stem te hoor. Jou eerste bediening is unto God, en die Bybel moedig ons aan om meer as alles te profeteer om ons mede-familie in Christus te bemoedig: “Jaag die liefde na en beywer julle veral om te profeteer.” (1 Korintiërs 14:1) Hierdie kursus is ontwerp om jou te help om sensitief te wees vir God se stem en met selfvertroue in gehoorsaamheid op te tree. Ons glo elke gelowige het die vermoë om Sy st

    R 50,00

    +R 1,25 ticket service fee

    Sale ended

Deel hierdie konferensie

bottom of page