top of page
Mannedag
Mannedag

Sat, 13 Jun

|

Beweeg Kerk Kaap

Mannedag

Manne, kom leer hoe om jou gesin te beskerm.

Tyd en plek

13 Jun 2026, 09:00 – 13:00

Beweeg Kerk Kaap, Baruch Business Park, Corner of Weld and, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa

Meer oor hierdie geleentheid

Manne, kom leer hoe om jou gesin te beskerm by ons Mannedag!

Ons skop die dag af om 09:00 en sluit om 13:00 af. Jy wil dit nie misloop nie! Kom maak die Here se Naam groot en geniet 'n heerlike braai as familie in Christus.

🎟️ Toegang is gratis, maar om te verseker dat daar genoeg kos vir almal is, vra ons dat jy asseblief registreer en jou gratis kaartjie kry.

Ons sien uit daarna om die dag saam met jou te geniet! 💪🔥

Deel hierdie konferensie

bottom of page