top of page
Meaty Men 2025
Meaty Men 2025

Sat, 25 Oct

|

Cape Town

Meaty Men 2025

Een aand. Een missie. Een Koning. Is jy gereed?

Tyd en plek

25 Oct 2025, 17:00 – 21:00

Cape Town, Corner of Weld and, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa

Gaste

Meer oor hierdie geleentheid

"Man, staan op!"


Meaty Men is meer as net ’n konferensie — dis ’n saamtrek kreet. Dis manne van elke fase van #manwees, oud en jonk, wat bymekaarkom om weer met hulle doel verbind te word, om hulle geloof aan te vuur en as leiers in hulle skole, huise en gemeenskap op te staan.


Kragtige sprekers, harde gesprekke en ware broederskap.


Is jy gereed om die roeping wat God op jou lewe geplaas het, in te neem?


Een aand. Een missie. Een Koning.


Moenie dit misloop nie!

Kaartjies

  • Aanlyn

    Aanlyn skakel vir die aand.

    R 50,00

    +R 1,25 ticket service fee

    Sale ended

Deel hierdie konferensie

bottom of page