top of page
Profetiese Fees
Profetiese Fees

Thu, 28 Nov

|

Cape Town

Profetiese Fees

Profetiese Fees Konferensie Datum: 28 November – 1 Desember Kom ontvang jou troonkamer woord vir 2025! ’n Tyd van diep profetiese inspraak en openbaring wag op jou. Moet dit nie misloop nie – dit is jou seisoen om te hoor wat God vir jou voorberei.

Tyd en plek

28 Nov 2024, 19:00 – 01 Dec 2024, 21:00

Cape Town, Corner of Weld and, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa

Gaste

Meer oor hierdie geleentheid

Profetiese Fees Konferensie

Datum: 28 November – 1 Desember

Kom ervaar ’n transformerende tyd van openbaring en profetiese inspraak vir 2025. Hierdie vier dae is ’n besondere geleentheid om in die teenwoordigheid van God te wees en jou troonkamer woord te ontvang vir die komende jaar.

Sprekers

• Leon Kotze

• Wilmar Grové

Kaartjies

  • Profetiese Fees: Kampus

    Profetiese Fees Konferensie Datum: 28 November – 1 Desember Kom ontvang jou troonkamer woord vir 2025! ’n Tyd van diep profetiese inspraak en openbaring wag op jou. Moet dit nie misloop nie – dit is jou seisoen om te hoor wat God vir jou voorberei.

    ZAR 150.00
    +ZAR 3.75 ticket service fee
    Sale ended
  • Profetiese Fees: Aanlyn

    Profetiese Fees Konferensie Datum: 28 November – 1 Desember Kom ontvang jou troonkamer woord vir 2025! ’n Tyd van diep profetiese inspraak en openbaring wag op jou. Moet dit nie misloop nie – dit is jou seisoen om te hoor wat God vir jou voorberei. Daar sal ook ’n toegewyde aanlyn bediening span wees om ná elke sessie vir aanlyn deelnemers profeties te bedien.

    ZAR 50.00
    +ZAR 1.25 ticket service fee
    Sale ended
  • Profetiese Fees Kinders

    Oppasdienste Daar sal oppasdienste wees vir kinders (6 maande tot 12 jaar) tydens die aanddienste op Donderdag, Vrydag en Saterdag. • Koste: R50 per sessie of R150 vir die hele week. Sondag is daar normale kinderkerk beskikbaar tydens die oggend- en aanddienste.

    ZAR 150.00
    +ZAR 3.75 ticket service fee
    Sale ended
  • PF: Kinders Donderdagaand

    Oppasdienste Daar sal oppasdienste wees vir kinders (6 maande tot 12 jaar) tydens die aanddienste op Donderdag, Vrydag en Saterdag. • Koste: R50 per sessie of R150 vir die hele week. Sondag is daar normale kinderkerk beskikbaar tydens die oggend- en aanddienste.

    ZAR 50.00
    +ZAR 1.25 ticket service fee
    Sale ended
  • PF: Kinders Vrydagaand

  • PF: Kinders Saterdagaand

Total

ZAR 0.00

Deel hierdie konferensie

bottom of page