top of page
ROEPING 2025
ROEPING 2025

Tue, 15 Apr

|

Cape Town

ROEPING 2025

Die groot vraag: Stap jy in jou roeping? Ons almal het ’n roeping om vissers van mense te wees en om mense te versoen met God. Hierdie kursus help jou om jou roeping te ontdek en met selfvertroue daarin te stap!

Tyd en plek

15 Apr 2025, 19:00 – 29 Apr 2025, 21:00

Cape Town, Corner of Weld and, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa

Gaste

Meer oor hierdie geleentheid

Roeping 2025


Die groot vraag: Stap jy in jou roeping?

Ons almal het ’n roeping om vissers van mense te wees en om mense te versoen met God.

Die Bybel sê in 2 Korintiërs 5:18-19:

“God het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van versoening gegee. Hy het deur Christus die wêreld met Homself versoen en nie hulle oortredinge teen hulle toegereken nie. Hy het die boodskap van versoening aan ons toevertrou.”


Kaartjies

  • ROEPING Kampus

    Hierdie kursus help jou om jou roeping te ontdek en met selfvertroue daarin te stap! Die Bybel sê in 2 Korintiërs 5:18-19: “God het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van versoening gegee. Hy het deur Christus die wêreld met Homself versoen en nie hulle oortredinge teen hulle toegereken nie. Hy het die boodskap van versoening aan ons toevertrou.”

    R 150,00

    +R 3,75 ticket service fee

  • ROEPING Handleiding

    Hierdie kursus help jou om jou roeping te ontdek en met selfvertroue daarin te stap! Die Bybel sê in 2 Korintiërs 5:18-19: “God het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van versoening gegee. Hy het deur Christus die wêreld met Homself versoen en nie hulle oortredinge teen hulle toegereken nie. Hy het die boodskap van versoening aan ons toevertrou.”

    R 100,00

    +R 2,50 ticket service fee

  • KLEIN DISSIPELS kampus

    Die skakel vir aanlyn sal op die dag vir jou gestuur word! Hierdie kursus help jou om jou roeping te ontdek en met selfvertroue daarin te stap! Die Bybel sê in 2 Korintiërs 5:18-19: “God het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van versoening gegee. Hy het deur Christus die wêreld met Homself versoen en nie hulle oortredinge teen hulle toegereken nie. Hy het die boodskap van versoening aan ons toevertrou.”

    R 50,00

    +R 1,25 ticket service fee

Total

R 0,00

Deel hierdie konferensie

bottom of page