top of page
ROEPING KURSUS 2026
ROEPING KURSUS 2026

Tue, 14 Apr

|

Cape Town

ROEPING KURSUS 2026

Die groot vraag: Stap jy in jou roeping? Datum: 14 - 28 April | Elke Dinsdagaand Tyd: 19:00 Plek: Op kampus of aanlyn

Tyd en plek

14 Apr 2026, 19:00 – 28 Apr 2026, 21:00

Cape Town, Corner of Weld and, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa

Gaste

Meer oor hierdie geleentheid

ROEPING

Die groot vraag: Stap jy in jou roeping?

Ons almal het ’n roeping om vissers van mense te wees en om mense te versoen met God.


Die Bybel sê in 2 Korintiërs 5:18-19: “God het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van versoening gegee. Hy het deur Christus die wêreld met Homself versoen en nie hulle oortredinge teen hulle toegereken nie. Hy het die boodskap van versoening aan ons toevertrou.”


Hierdie kursus help jou om jou roeping te ontdek en met selfvertroue daarin te stap!


Datum: 14 tot 28 April 2026 (Elke Dinsdagaand)


Deel hierdie konferensie

bottom of page