top of page
VOL
VOL

Sat, 01 Nov

|

Cape Town

VOL

Kom word VOL van die Heilige Gees!

Tyd en plek

01 Nov 2025, 09:00 – 19:00

Cape Town, Corner of Weld and, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa

Gaste

Meer oor hierdie geleentheid

Vrouwees Konferensie 2025: VOL


Kom ervaar ’n dag van aanbidding, kragtige Woord en geestelike herlewing saam met vroue wat gewaagd in ritme met die Heilige Gees stap en honger is vir meer.


Hierdie jaar se konferensie nooi jou om weer VOL te word van die Heilige Gees – met nuwe krag, vars visie en bonatuurlike vreugde om weer met vrymoedigheid en geloof in jou roeping te wandel.


🗓️ Datum: Saterdag, 1 November 2025

🕗 Tyd: 08h00 – 19h00

📍 Plek: Beweeg Kerk Kaap


Kaartjies

  • VOL Kampus

    Hierdie kaartjie sluit in: - Toegang vir een persoon - Geskenkpakkie - Ontbyt - Gratis koffie/tee - Middagete - Soethappie

    R 550,00

    +R 13,75 ticket service fee

    Sale ended
  • VOL Kampus - Afbetaling 1/3

    Hierdie is die eerste afbetaling van jou VOL kaartjie

    R 180,00

    +R 4,50 ticket service fee

    Sale ended
  • VOL Kampus - Afbetaling 2/3

    Hierdie is die tweede afbetaling van jou VOL kaartjie

    R 180,00

    +R 4,50 ticket service fee

    Sale ended
  • VOL Kampus - Afbetaling 3/3

    Sale ends

    27 Oct, 09:00

    Hierdie is die derde en laaste afbetaling van jou VOL kaartjie. Jou volledig afbetaalde kaartjie sluit die volgende in: - Toegang vir een persoon - Geskenkpakkie - Ontbyt - Gratis koffie/tee - Middagete - Soethappie

    R 190,00

    +R 4,75 ticket service fee

  • VOL Aanlyn

    Hierdie kaartjie gee jou toegang na die lewendige aanlynskakel vir die dag.

    R 50,00

    +R 1,25 ticket service fee

  • VOL Kampus - Afbetaling 1/2

    Hierdie is die eerste van 2 afbetalings. NB - Hierdie kaartjie is nie ‘n toegangskaartjie nie, maar slegs ‘n bewys van afbetaling

    R 275,00

    +R 6,88 ticket service fee

    Sale ended
  • VOL Kampus - Geen ‘Goodie Bag’

    Hierdie kaartjie sluit in: - Toegang vir een persoon - Ontbyt - Gratis koffie/tee - Middagete - Soethappie

    R 350,00

    +R 8,75 ticket service fee

    Sale ended
  • VOL Watchparty

    Hierdie kaartjie sluit in: - Aanlyn toegang vir een persoon - Profetiese Boks en Persoonlike Profetiese Woord

    R 200,00

    +R 5,00 ticket service fee

    Sale ended
  • VOL Kampus - 2/2

    Sale ends

    27 Oct, 19:00

    Afbetaling 2/2

    R 275,00

    +R 6,88 ticket service fee

  • FOMO by VOL

    Sale ends

    31 Oct, 23:50

    Hierdie kaartjie sluit in: - Toegang vir een persoon - Gratis koffie/tee

    R 100,00

    +R 2,50 ticket service fee

Total

R 0,00

Deel hierdie konferensie

bottom of page