top of page

WELKOM TUIS

Hoekom moet ek ’n lidmaat word?

Lidmaatskap is soos om by ’n groot, liefdevolle familie in te stap!

Dit gaan oor saam wees, mekaar bemoedig, en opwindende avonture met God aanpak.

  •    Hier het jy leiers wat nie net oor jou siel waak nie, maar regtig omgee vir jou hart en jou groei in geloof aanmoedig. (Hebreërs 13:17)
  •    Dit is ’n plek waar jy mense ontmoet wat jou inspireer, saam met jou droom, bid, en jou help om jou unieke roeping uit te leef.
  •    Ons hou daarvan om saam te lag, te leer en opbouend met mekaar om te gaan – jy sal nooit alleen wees nie!

#Kerkinjoutaal

Daar is altyd plek vir nog een aan ons tafel!

LIDMAATSKAP
Huwelikstatus
Geslag
Het jy Jesus al as jou Saligmaker en Verlosser aangeneem?
Is jy al in water gedoop?
Is dit jou eerste keur by ons?
Ek verklaar:

Baie welkom by jou Kaap familie

bottom of page