Beweeg Kerk Kaap, Corner of Weld and, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa
Profetiese Fees Konferensie
Datum: 26 November – 29 November
Kom ontvang jou woord vir 2027!
‘n Tyd van diep profetiese inspraak en openbaring wag op jou. Moet dit nie misloop nie – dit is jou seisoen om te hoor wat God vir jou voorberei.