top of page
DIENSTYE: SONDAG 09:00 | 18:00
KINDERKERK: SONDAG 09:00 | 18:00
DIENSTYE: SONDAG 09:00 | 18:00
KINDERKERK: SONDAG 09:00 | 18:00
Tuis
WELKOM
VISIE
Om 'n kerk te aktiveer en te mobiliseer vir dienswerk in die koninkryk van God


MISSIE
Oprigting van 'n kerk wat staan vir die volle Waarheid, gedryf word deur liefde en in die krag van die Heilige Gees in hulle roeping beweeg om 'n gebroke wêreld met God te versoen
Wat is volgende?

JY BONATUURLIK KURSUS 2026Tue, 18 AugCape Town
The David EventSat, 24 OctBeweeg Kerk Kaap
HEELFri, 30 OctFranschhoek
AFSPRAKE
Of jy nou 'n profesie bediening, gebed of berading nodig het, sal ons jou na 'n berader of kerkleier verwys wat jou kan ondersteun.
Ons wil na jou luister en saam met jou die pad stap.
Jy is altyd welkom hier, en ons sien uit daarna om binnekort met jou in kontak te kom!
Kontak vir Annelize om 'n afspraak te skeduleer!

ADRES
CNR WELD & VIRO CRESCENT, STIKLAND INDUSTRIAL
NOMMER
bottom of page

























