top of page

Kampkonneksie

Inskrywings vir die kamp sluit 19 Junie 2026.

WA die kampleier (Ria 0832748782) vir enige navrae

Belangrik om te onthou. Daar is beperkte plekke en jou R200 nie terugbetaalbare deposito verseker jou plek op die kamp. Geen lys by Annelize nie. 

Kampkonneksie is vir 13 - 18 jarige Hoërskool jongmense. Jy moet in die hoërskool wees om die kamp by te woon. 
 

Elke tiener benodig 'n ongelooflike lewensveranderende wegbreek. Ons kamp vir 6 nagte en 7 dae met avontuur, uitdagings en belewenisse van die Heilige Gees wat jou lewe sal impakteer en transformeer. Die kamp is slegs in afrikaans.

Die volle kamp koste beloop R4000 per persoon wat akkommodasie, alle etes en aktiwiteite insluit.

Optioneel: Vervoer vanaf Brackenfell beloop R300 ekstra per persoon retoer. Afbetaling kan geskied vir 10 x R400.

Kampkonneksie
Kamp datums: 27 Junie - 3 Julie 2026
Inskrywingsvorm: Voltooi asb ook die inskryfvorm hieronder en e-pos hom na kamp@beweegkerk.co.za
Waar: VCSV Kampterrein, 11de laan, Kleinmond, Weskaap

Vir enige verdere navrae

Kontak vir Ria

0832748782

Of stuur 'n epos vir ons!

AS JY 'N TIENER WIL BORG

HIER IS ONS BANKBESONDERHEDE

Rekeningnaam: Beweeg Kerk Kaap NPC

Bank: NEDBANK

Rekeningtipe: Tjekrekening

Rekeningnommer: 1153847876

Takkode: 198765

Verwysing - Kamper Naam en Van
Epos bewys van betaling na -  kamp@beweegkerk.co.za

  • Kamp 2026
    Kamp 2026
    Sat, 27 Jun
    VCSV Kampterrein
    Kampkonneksie is vir 13 - 18 jarige tieners wat in die Hoërskool is. Ons kamp vir 6 nagte en 7 dae met avontuur, uitdagings en belewenisse van die Heilige Gees wat jou lewe sal impakteer en transformeer. Die kamp is slegs in afrikaans.
bottom of page